Gedigte


Ledigheid
Sy kom en kla
dis te ver, dis te na
dis te warm, dis te koud,
te jonk, te oud
te blou, te rooi
te lelik, te mooi
te soet, te sout.
Die kinders is stout.
Die voëls raas,
te veel blomme in die vaas
en spatsels teen die spieëls;
jy ken mos die reëls.
Wie’t gemors op die tafel?
Die roksoom het ‘n rafel.
En so gaan dit aan en aan
dag na dag
van sonop tot maanop.
Sy’t niks anders te doen
as om foute te noem.
Kry ‘n stokperdjie, vroumens!
Jy maak almal nog kens.
Kopiereg 2016 Magdel Roets

Thank you for visiting. Please call again.

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: